Volkswagen Jetta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Volkswagen Jetta is 'n klein gesinsmotor wat deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word sedert 1979, en wêreldwyd bemark is oor ses geslagte.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Ook genoem | Volkswagen Fox |
Produksie | 1979–huidig |
Ontwerper | Giorgetto Giugiaro |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Klein gesinsmotor |
Bakstyl | 2- of 4-deur sedan |
Platform | Volkswagengroep A platform |
Spesifikasies | |
Lengte | 4270 mm |
Breedte | 1600 mm |
Hoogte | 1300 mm |
Asafstand | 2400 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Volkswagen Golf |
Sluit