Voëlnesvaring
Voëlnesvaring / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die voëlnesvaring (Asplenium nidus) is ’n spesie varings in die familie Aspleniaceae en is inheems aan die tropiese Suidoos-Asië, Oos-Australië, Hawaii, Polinesië, Indië en Oos-Afrika.[3]
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Voëlnesvaring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | Pteridophyta |
Klas: | Polypodiopsida |
Orde: | Polypodiales |
Familie: | Aspleniaceae |
Genus: | Asplenium |
Spesie: | A. nidus |
Binomiale naam | |
Asplenium nidus | |
Sinonieme | |
Sinoniemebron: Tropicos[2] |
Sluit
Met ’n minimum temperatuur van 10 ºC gedy die varing in die gematigde temperature van die streke hierbo of as ’n huisplant.[4]