Vlissingen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vlissingen (Seeus: Vlissienge uitspraak (hulp·inligting)) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland. Die stad het ongeveer 33 000 inwoners en die gelyknamige munisipaliteit het 44 363 inwoners (1 Februarie 2012, bron: CBS) oor 'n oppervlakte van 344,98 km², waarvan 310,82 km² onder water is.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Vlissingen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Standbeeld van Michiel de Ruyter | |
Ligging van Vlissingen-munisipaliteit in Zeeland | |
Koördinate: 51°27′00″N 3°35′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zeeland |
Regering | |
• Burgemeester | Bas van den Tillaar (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 344,98 km2 (133,20 vk. myl) |
• Land | 34,16 km2 (13,19 vk. myl) |
• Water | 310,82 km2 (120,01 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 44 363 |
• Digtheid | 1 299/km2 (3 360/vk. myl) |
Poskode | 4380-4389 |
Skakelkodes | 0118 |
Webwerf | www.vlissingen.nl |
Sluit