Vlag van die Kanariese Eilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van die Outonome Gemeenskap van die Kanariese Eiande is op 16 Augustus 1982 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in wit, blou en geel met die landswapen in die middel van die blou baan op die staatsvlag.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Staatsvlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 16 Augustus 1982 |
Ontwerp | ’n Vertikale driekleur in wit, blou en geel met die landswapen in die blou baan op die staatsvlag. |
Sluit