Vlag van die Gefedereerde State van Mikronesië
nasionale vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van die Gefedereerde State van Mikronesië is op 10 November 1979 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met vier vyfpuntige sterre in die middel.