Vlag van Zambië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Zambië is op 24 Oktober 1959 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n groen baan met ’n gou adelaar bo-aan die wapperkant en drie vertikale bane in (van die vlagpaalkant) rooi, swart en oranje aan die wapperkant van die vlag.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 24 Oktober 1964 gewysig in 1996 |
Ontwerp | ’n Groen baan met ’n goue adelaar en drie vertikale bane in rooi, swart en oranje aan die wapperkant. |
Ontwerp deur | Gabrielle Ellison |
Bynaam | Lugmagvaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Lugmagblou vlag met die rondeau van die Zambiese Lugmag in die middel. |
Sluit