Vlag van Wallis en Futuna
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Franse oorsese gebied Wallis en Futuna gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die nie-amptelike vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek.
Kitsfeite Bynaam, Verhouding ...
Bynaam | Uvéavlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek. |
Sluit