Vlag van Gambië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van die Gambië is op 18 Februarie 1965 amptelik in gebruik geneem. Dit was met die onafhanklikheidwording van Brittanje. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur met bane in (van bo na onder) rooi, blou en groen met wit fraaiings om die middelste blou baan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 18 Februarie 1965 |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur met rooi, blou en groen bane met wit fraaiings om die blou baan. |
Ontwerp deur | Pa Louis Thomasi[1] |
Sluit