Vlag van Frans-Polinesië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Franse oorsese gebied Frans-Polinesië het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eilandgroep se nie-amptelike vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.
Kitsfeite Verhouding, Goedgekeur ...
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Goedgekeur | 4 Desember 1984 |
Ontwerp | ’n Horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan. |
Sluit