Visuele geletterdheid
From Wikipedia, the free encyclopedia
Visuele geletterdheid is die vermoë om te interpreteer, te onderhandel en om betekenis te maak van inligting wat aangebied word in die vorm van 'n beeld, die term verwys na 'n wyer interpretasie as bloot geskrewe of teks. Visuele geletterdheid is gebaseer op die idee dat foto's kan "gelees" kan word en dat betekenis oorgedra word in die proses.