Vingervin
visspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vingervin (Chirodactylus brachydactylus) is endemies aan Suid-Afrika en kom hoofsaaklik aan die ooskus en suidkus voor. Die vis is donker bo-op die kop en lyf en ligter ondertoe. Daar is vyf wit kolle in 'n ry langs die sye. Dit kan tot 40 cm lank word en weeg dan 0.9 kg. Dit kom verkieslik voor in vlak riwwe, rotspoele en skeure. Dit staan ook bekend as die steenklipvis en word selde met 'n hengelstok en lyn gevang.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Vingervin | |
---|---|
Vingervin by Struisbaai, Wes-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cheilodactylus |
Spesie: | C. brachydactylus |
Binomiale naam | |
Cheilodactylus brachydactylus (Cuvier, 1830) | |
Sluit