Victor Matfield
From Wikipedia, the free encyclopedia
Victor Matfield (gebore 11 Mei 1977, Pietersburg) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot in 2015 vir die Springbokke, die Bulls (Superrugbyspan) en die Blou Bulle (Curriebeker) gespeel het, nadat hy aanvanklik in 2011 eers uitgetree het as speler. Hy het ook voorheen vir die Griekwas en die Cats gespeel. Hy was Suid-Afrika se 52ste Springbokkaptein in twintig toetse. Victor Matfield het in vier wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007, 2011 en 2015.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Victor Matfield | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Mei 1977 (1977-05-11) (47 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Pietersburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 2,01 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Hoërskool Pietersburg | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Eggenote | Monja | ||||
Kinders | 2 dogters, Jaime en Giselle | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 705 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2008 2015–2016 |
Toulon Northampton |
15 17 |
(5) (0) | ||
korrek soos op 26 Februarie 2016. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998, 2001–02, 2004–05, 2008–10 1999–2000 |
Blou Bulle Griekwas |
54 36 |
(25) (40) | ||
korrek soos op 26 Februarie 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999–2000 2001–2011 2014–2015 |
Cats Bulls Bulls |
8 116 24 |
(0) (40) (0) | ||
korrek soos op 26 Februarie 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1997–1998 2000 2001–2011 2014–2015 |
Suid-Afrika o/21 Suid-Afrika o/23 Suid-Afrika Suid-Afrika |
8 5 110 17 |
(5) (5) (35) (0) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2015. |
Sluit