Vibrasie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vibrasies word beskryf as trillende of slingerende bewegings, soos wanneer jy ’n kartonhouer of opgeblaasde ballon in jou hande vashou en duidelik die bewegings voel wanneer jy praat of sing.
Meer inligting Subklas van, Wikidata-eienskap ...
Sluit
’n Gepaste voorbeeld is ’n vibrato, ’n stem waarby die toonhoogte of toonsterkte (of albei) ses of sewe keer per sekondes tussen nou grense kan verander.