Vestmannaeyjar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vestmannaeyjar (letterlik "Wesman-eilande", 'n verwysing na vroeë Keltiese setlaars van die Britse Eilande) is 'n eilandgroep van vulkaniese oorsprong suid van Ysland. Die eilandreeks bestaan uit 14 eilande, 30 "skere" of rotsagtige eilandjies en 30 rotse.
Kitsfeite Land, Kiesafdeling ...
Vestmannaeyjar | |
---|---|
Dorp | |
Die dorp Heimaey op die gelyknamige eiland | |
Koördinate: 63°25′N 20°17′W | |
Land | Ysland |
Kiesafdeling | Suðurkjördæmi |
Streek | Suðurland |
Distrik | Vestmannaeyjar |
Regering | |
• Burgemeester | Elliði Vignisson |
Oppervlak | |
• Totaal | 16,3 km2 (6,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 200 |
• Digtheid | 254,1/km2 (658/vk. myl) |
Tydsone | UTC±00:00 (GMT) |
Poskode | IS-900, 902 |
Webwerf | vestmannaeyjar.is |
Sluit