Venterskroon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Venterskroon is 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika in die gebied van die Vredefortkoepel. Die jaarlikse Crater Cruise-bergfietswedren gaan deur Venterskroon.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Venterskroon | |
---|---|
Die grondpad deur Venterskroon | |
Koördinate: 26°52′29″S 27°17′55″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distriksmunisipaliteit | Dr. Kenneth Kaunda |
Plaaslike Munisipaliteit | JB Marks |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit