Vaucouleurs (Meuse)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vaucouleurs is 'n Franse historiese stadjie en munisipaliteit in die département Meuse in die gewes Grand Est. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 2 100 (2006) en 'n oppervlakte van 39 km², en lê sowat 300 kilometer oos van Parys.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Vaucouleurs | |
---|---|
Kapelle in Vaucouleurs | |
Koördinate: 48°36′09″N 5°39′57″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Grand Est |
Département | Meuse |
Arrondissement | Commercy |
Kanton | Vaucouleurs |
Regering | |
• Burgemeester | Gilles Varnier |
Oppervlak | |
• Totaal | 39,35 km2 (15,19 vk. myl) |
Hoogte | 242–372 m (794–1 220 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 141 |
• Digtheid | 54/km2 (140/vk. myl) |
Poskode | 55140 |
Skakelkodes | 55533 |
Sluit