Utatsusaurus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Utatsusaurus, of die oetatsoesourusse, is die vroegste bekende vorm van Ichthyopterygia (die groep seereptiele wat die Ichthyosaurus insluit). Dit het 245 miljoen tot 250 miljoen jaar gelede tydens die vroeë Triasperiode gelewe.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Utatsusaurus Tydperk: Vroeg-Trias, Wetenskaplike klassifikasie ...
Utatsusaurus Tydperk: Vroeg-Trias | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | Ichthyopterygia |
Familie: | Utatsusauridae McGowan & Motani, 2003 |
Genus: | Utatsusaurus Shikama, Kamei & Murata, 1978 |
Spesie: | Utatsusaurus hataii Shikama, Kamei & Murata, 1978 |
Sluit