Ureterp
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ureterp (Wes-Fries: Oerterp) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 6 km oos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân). Dit het sowat 4 874 inwoners (2012-sensus).
Kitsfeite Ureterp Oerterp, Land ...
Ureterp Oerterp | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Ureterp in Opsterland, Friesland | |
Koördinate: 53.095°N 6.169°O / 53.095; 6.169 | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Opsterland |
Bevolking | |
• Totaal | 4,874 |
Poskode | 9247 |
Webwerf | http://www.opsterland.nl http://www.oerterp.nl |
Sluit