Universiteit van Zambië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit van Zambië (Engels: University of Zambia) is Zambië se oudste openbare universiteit en, saam met die Koperstreek-universiteit (Kitwe) en Mulungushi-universiteit (Kabwe) een van net drie universiteite onder staatsbeheer. Die land beskik ook oor vyf privaat universiteite met 'n sesde, Katolieke wat in die vooruitsig gestel word.[1]
Kitsfeite Leuse in Afrikaans:, Leuse in Engels: ...
Universiteit van Zambië | |
---|---|
Leuse in Afrikaans: | Diens en uitnemendheid |
Leuse in Engels: | Service and Excellence |
Gestig: | 1966 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Ligging: | Lusaka, Lusaka-provinsie, Zambië
15°24′0″S 28°20′0″O |
Kampus: | stedelike |
Webtuiste: | unza.zm |
Sluit