Universiteit van Lyon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit van Lyon (Frans: Université de Lyon) is 'n Franse universiteit wat in Lyon geleë is. Die universiteit is in 1995 opgerig onder die naam Pôle Universitaire de Lyon en maak deel uit van die Coimbragroep.