Umbrië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Umbrië (Italiaans: Umbria) is 'n streek in sentraal Italië. Umbrië grens in die weste aan Toskane, in die noorde en ooste aan Marke en in die suide aan Latium. Die streek beslaan 8 456 km² en het 886 239 inwoners in 2012 gehad.[1] Die streek se hoofstad, Perugia, het ongeveer 168 duisend inwoners.
Meer inligting Umbrië Umbria, Algemene gegewens ...
Umbrië Umbria | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Land: | Italië |
Hoofstad: | Perugia |
Administratiewe verdeling: | 2 provinsies |
Oppervlakte: | 8 456 vk km |
Bevolking: | 889 001 (2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 110 inwoners per vk km |
Webwerf: | regione.umbria.it |
President: | Donatella Tesei (Lega Nord) |
Kaart | |
Sluit