UCI
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Internasionale Fietsryfederasie (amptelik in Frans: Union Cycliste Internationale, afgekort UCI) is op 14 April 1900 gestig om fietsry te organiseer en te bevorder. Die UCI se hoofkantoor is in Aigle, Switserland geleë.
Kitsfeite Franse naam, Land ...
UCI | |
---|---|
Kenteken van die UCI | |
Franse naam | Union Cycliste Internationale |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Padfiets, Baanfiets, Bergfiets, Cyclo-Cross, BMX, Parafietsry, Trials, Binnehuise fietsry |
Gestig op | 14 April 1900 |
Gestig in | Parys, Frankryk |
President | David Lappartient |
Konfederasies | ACC, UEC, OCC, COPACI, CAC |
Setel | Aigle, Switserland |
Affiliasie | Internasionale Olimpiese Komitee |
Amptelike tale | Frans |
Amptelike webwerf | uci.org |
Sluit
Die stigterslande was:
- België
- Frankryk
- Italië
- Switserland
- Verenigde State van Amerika