U-Carmen eKhayelitsha
Suid-Afrikaanse operafilm / From Wikipedia, the free encyclopedia
U-Carmen eKhayelitsha (uitgespreek Oe-Carmen ê Kaai-elietsja) is 'n 2005 Suid-Afrikaanse operafilm wat deur Mark Dornford-May geregisseer en vervaardig is.
Kitsfeite U-Carmen eKhayelitsha, Regisseur ...
U-Carmen eKhayelitsha | |
---|---|
Regisseur | Mark Dornford-May |
Produksieleier | Mark Dornford-May Camilla Driver Ross Garland |
Draaiboek | Gebaseer op Bizet se opera Carmen |
Speeltyd | 120 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Xhosa |
Sluit