Tübingen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tübingen is 'n stad in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg met sowat 92 000 inwoners in 2020. Die stad lê suidelik van Stuttgart en langs die Neckar-rivier, tussen die noordelike Swartwoud en die Swabiese Alb. Tübingen is bekend om die Universiteit van Tübingen.