Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog was van 14 Junie 1929 tot 17 Mei 1933 in Suid-Afrika aan bewind.
| |
Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog | |
Staatshoof Koning George V Eerste Minister (1929–1933) J.B.M. Hertzog Party: Nasionale Party (9) en Arbeidersparty (2) Status in wetgewer Koalisie Opposisie Suid-Afrikaanse Party Leier van die opposisie Jan Smuts | |
Periode:1910 – 1961 Unie van Suid-Afrika |