Tom Kenny
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tom Kenny (gebore 13 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water (2015), en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants (1999) en Adventure Time (2010).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tom Kenny | |
Geboortenaam | Thomas James Kenny |
---|---|
Geboorte | 13 Julie 1962 (1962-07-13) (61 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit