Tifus
groep aansteeklike siektes / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tifus is een van verskeie aansteeklike siektes wat deur Rickettsiae veroorsaak word. Die naam is afkomstig van die Griekse woord typhos wat wasig of rokerig beteken en beskryf mense wat met deur die siekte aangetas is se verstandelike toestand. Die organisme wat die siekte veroorsaak is Rickettsia, 'n parasiet wat nie lank buite lewende selle kan oorleef nie. Tifus moet nie verwar word met tifuskoors nie (ook ingewandskoors) wat 'n heeltemal ander siekte is.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Kitsfeite
Tifus | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Uitslag wat veroorsaak word deur epidemiese tifus. | ||
Mediese waarskuwing |
Sluit