Thomas Johansson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karl Thomas Conny Johansson (gebore 24 Maart 1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en het nege toernooie op die ATP-toer gewen. Op 12 Junie 2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.
Kitsfeite Land, Woonplek ...
Thomas Johansson in 2008 | ||
Land | Swede | |
---|---|---|
Woonplek | Monte Carlo, Monaco | |
Geboortedatum | 24 Maart 1975 (1975-03-24) (48 jaar oud) | |
Geboorteplek | Linköping, Swede | |
Lengte | 1,80 m | |
Begin professioneel | 1993 | |
Afgetree | 12 Junie 2009 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou) | |
Loopbaan-wengeld | $7 168 029 | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 357–296 | |
Loopbaantitels | 9 | |
Hoogste rang | No. 7 (10 Mei 2002) | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2002) | |
Franse Ope | 2R (1996, 2000, 2002, 2005) | |
Wimbledon | HE (2005) | |
VSA-Ope | KE (1998, 2000) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | RR (2002) | |
Olimpiese Spele | 2R (2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 76–98 | |
Loopbaantitels | 1 | |
Hoogste rang | No. 51 (17 Julie 2006) | |
Australiese Ope | 2R (2008) | |
Franse Ope | 2R (2006) | |
Wimbledon | 3R (2007) | |
VSA-Ope | 3R (2005) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | Silwermedalje (2008) |
Sluit