Terwispel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Terwispel is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidwes van Drachten, noordwes van Gorredijk, en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 1 000 inwoners (2005).
Kitsfeite Terwispel, Land ...
Terwispel Terwispel | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Terwispel in Opsterland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Opsterland |
Bevolking | |
• Totaal | 1 002 |
Poskode | 8401-8409, 9241-9249 |
Webwerf | Webwerf Terwispel |
Sluit