Teheran ProvinsieFrom Wikipedia, the free encyclopedia Teheran Provinsie (Persies: استان تهران Ostān-e Tehrān) is een van die 31 provinsies van Iran. Dit beslaan 'n oppervlak van 18 814 vk. kilometer (7,264 vk myl) en is aan die noordekant van die sentrale plato van Iran geleë. Topografiese kaart van Teheran Provinsie
Teheran Provinsie (Persies: استان تهران Ostān-e Tehrān) is een van die 31 provinsies van Iran. Dit beslaan 'n oppervlak van 18 814 vk. kilometer (7,264 vk myl) en is aan die noordekant van die sentrale plato van Iran geleë. Topografiese kaart van Teheran Provinsie