Tatiana Maslany
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tatiana Maslany (gebore 22 September 1985) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger Snaps 2: Unleashed (2004), Picture Day (2012), en Stronger (2017), en in die televisiereeks Orphan Black (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tatiana Maslany | |
Geboortenaam | Tatiana Gabriele Maslany |
---|---|
Geboorte | 22 September 1985 (1985-09-22) (38 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit