Tamás Sulyok
President van Hongarye (2024-hede) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tamás Sulyok (gebore 24 Maart 1956) is 'n Hongaarse prokureur en die heidige President van Hongarye. Hy was van 2016 tot 2024 die president van die konstitusionele-hof van Hongarye. Hy was die Fidesz–KDNP kandidaat vir die 2024 Hongaarse presidensiële verkiesing.[1]