T Tauri-ster
From Wikipedia, the free encyclopedia
T Tauri-sterre is ’n klas veranderlike sterre. Hulle word aangetref naby molekulêre wolke en word geëien aan hul optiese veranderlikheid en sterk chromosferiese lyne.