Sylvia Miles
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sylvia Miles (gebore 9 September 1924 – 12 Junie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight Cowboy (1969), Farewell, My Lovely (1975), Evil Under the Sun (1982), en Wall Street (1987).
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Sylvia Miles | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit