Swartbekpylstormvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartbekpylstormvoël (Puffinus puffinus) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 30 – 38 cm groot en weeg 250 - 520 g met 'n vlerkspan van 76 - 88 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Manx shearwater. Die voël broei op eilande in matige noord Atlantiese Oseaan.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartbekpylstormvoël | |
---|---|
Opname van roepe op 'n broeieiland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. puffinus |
Binomiale naam | |
Puffinus puffinus (Brünnich, 1764) | |
██ Broeikolonies
██ Besoeker buite broeityd | |
Sinonieme | |
Procellaria puffinus (Brünnich, 1764) |
Sluit