Sutherland, Nieu-Suid-Wallis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sutherland is 'n woonbuurt in die suide van Sydney in die staat Nieu-Suid-Wallis, Australië. Dit is sowat 26 kilometer suid van Sydney se sakekern en is ook die administratiewe setel van die plaaslike regeringsgebied Sutherland Shire.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Sutherland | |
---|---|
Voorstad | |
'n Uitsig oor Sutherland | |
Koördinate: 34°01′59″S 151°03′30″O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stad | Sydney |
Stigting | 1906 |
Bevolking | |
• Totaal | 9 923 |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
Poskode | 2232 |
Sluit