Suresnes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Suresnes is 'n voorstad in die weste van Parys, Frankryk, en aan die regteroewer van die Seine, met 'n oppervlakte van 3,79 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 45 000. Die stad is in die département Hauts-de-Seine geleë.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Suresnes | |
---|---|
Die raadsaal van Suresnes | |
Koördinate: 48°52′N 2°13′O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Île-de-France |
Département | Hauts-de-Seine |
Arrondissement | Nanterre |
Regering | |
• Burgemeester | Christian Dupuy |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,79 km2 (1,46 vk. myl) |
Hoogte | 36 m (118 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 49 565 |
Poskode | 92150 |
Skakelkodes | 92073 |
Webwerf | ville-suresnes.fr |
Sluit