Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1910
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1910 het op 15 September 1910 plaasgevind, en was die eerste verkiesing in die Unie van Suid-Afrika. Stemregte was vir blankes, kleurlinge in die Kaapprovinsie en swart vernames in Natal en die Kaapprovinsie gereserveer. Die verkiesing word deur die Suid-Afrikaanse Party van Generaal Louis Botha gewen.