Suid-Afrikaanse Australiërs
From Wikipedia, the free encyclopedia
Suid-Afrikaanse Australiërs (Engels: South African Australians) is Australiërs van óf Suid-Afrikaanse afkoms óf wat in Suid-Afrika gebore is. In 2016 was daar 162,449 mense in Australië wat in Suid-Afrika gebore is.[1] In 2016 het 33,360 mense in Nieu-Suid-Wallis aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms.[2] In 2016 het 118,960 mense in Australië aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms (plus 4,865 wat aanspraak maak op Afrikaner-afkoms).[3]