Stoke Mandeville
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stoke Mandeville is 'n dorp asook 'n "civil parish" in die Verenigde Koninkryk. Die dorp lê binne die Aylesbury Vale-distrik, 4,8 kilometer (3 myl) suidoos van Aylesbury in die graafskap Buckinghamshire. Volgens die sensusopname beslaan Stoke Mandeville 'n gebied van 1,460 akkers (5.9 km2).
Kitsfeite Land, Graafskap ...
Stoke Mandeville | |
---|---|
Dorp | |
'n Straattoneel in Stoke Mandeville | |
Koördinate: 51°47′00″N 0°47′00″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Buckinghamshire |
Distrik | Aylesbury Vale |
Bevolking | |
• Totaal | 6 009 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | HP22 |
Skakelkodes | 01296 |
Sluit
Die Paralimpiese Somerspele van 1984 is deels hier en deels in New York Stad in die Verenigde State aangebied.