Steve Forrest (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Steve Forrest (29 September 1925 – 18 Mei 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente So Big (1953), The Longest Day (1962), Mommie Dearest (1981), en Spies Like Us (1985).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Steve Forrest | |
Geboortenaam | William Forrest Andrews |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit