Stanley Tucci
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stanley Tucci (gebore 11 November 1960) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Night (1996), Captain America: The First Avenger (2011), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en Spotlight (2015).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Stanley Tucci | |
Geboorte | 11 November 1960 (1960-11-11) (63 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit