Spinnekop
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die spinnekop is die bekendste orde (Araneae) uit die klas wat bekend staan as die spinnekopagtiges (Arachnida). Spinnekoppe is ongewerwelde roofdiere met twee lyfsegmente, agt pote, en geen vlerke. Hulle het geen koudele in die mond nie.
Kitsfeite Spinnekoppe, Wetenskaplike klassifikasie ...
Spinnekoppe | |
---|---|
Die rooipoot-goue wawielwebspinnekop (Nephila inaurata) is 'n Suider-Afrikaanse spinnekop | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | Araneae Clerck, 1757 |
Subordes | |
| |
Diversiteit | |
111 families, ± 40,000 spesies |
Sluit
- Die artikel handel oor die arachnida. Vir die Suid-Afrikaanse musiekgroep, sien Spinnekop (musiekgroep).