Southampton-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Southampton-eiland (Engels: Southampton Island, Inuktitut: Salliq), die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 41 214 km². Die eiland is in die noorde van Kanada aan die ingang tot die Hudsonbaai geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Southampton-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en is genoem na Southampton, 'n stad in die suidweste van Engeland.
Kitsfeite Southampton-eilandInheemse naam: Southampton Island Salliq, Geografie ...
Southampton-eiland Inheemse naam: Southampton Island Salliq | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Southampton-eiland | |
Geografie | |
Ligging | Noord-Kanada, Arktiese Oseaan |
Koördinate | 64°30′N 84°30′W |
Argipel | Kanadese Arktiese Argipel
|
Oppervlakte | 41 214 vk km |
Administrasie | |
Kanada | |
Gebied | Nunavut
|
Grootste stad | Coral Harbour (834)
|
Demografie | |
Bevolking | 834 |
Bevolkingsgroepe | Inuïete |
Die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada |
Sluit