Sonpaneel
toestel wat sonstraling in elektriese of termiese energie omskep / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sonpaneel verwys óf na 'n fotovoltaïese module, 'n termiese sonkragpaneel, of na 'n stel van fotovoltaïese (PV) modules (sonselle) wat elektries verbind is en op 'n ondersteunende struktuur gemonteer is.