Sokkeroorlog
'n Kort oorlog tussen El Salvador en Honduras wat in 1969 plaasgevind het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sokkeroorlog (Spaans: La guerra del fútbol, ook bekend as die 100 uur oorlog) was 'n kort oorlog van vier dae tussen El Salvador en Honduras in 1969.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Sokkeroorlog | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
| |||||||
Strydende partye | |||||||
El Salvador | Honduras | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Fidel Sánchez Hernández | Oswaldo López Arellano | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
900, insluitende siviele ongevalle, drie vliegtuie vernietig | 2 100, insluitende siviele ongevalle. |
Sluit