Slag van Vittorio Veneto
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Vittorio Veneto (ook bekend as die Derde Piaveslag) was 'n veldslag wat van 24 Oktober 1918 tot 3 November 1918 by Vittorio Veneto, provinsie Treviso op die Italiaans-Oostenrykse frontlinie plaasgevind het. Dit was die laaste groot veldslag van die Groot Oorlog op Italiaanse bodem waarin Italië en sy geallieerdes 'n oorwinning teen Oostenryks-Hongaarse magte behaal het. 'n Wapenstilstandooreenkoms is in die Villa Giusti naby Padua gesluit.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Vittorio Veneto | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Eerste Wêreldoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Koninkryk van Italië |
Oostenryk-Hongarye | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Armando Diaz | Aartshertog Joseph August |
Sluit