Slag van Bannockburn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Bannockburn (of Bannock-spruit) het suid van die stad Stirling in Skotland oor twee dae, op 23 en 24 Junie 1314 plaasgevind. Hierdie slag vorm deel van die Skotse onafhanklikheidsoorloë.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Bannockburn | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Skotse Onafhanklikheidsoorloë | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Koninkryk van Skotland | Koninkryk van Engeland | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Robert Bruce | Eduard II van Engeland | ||||||
Sterkte | |||||||
8 000 | 20 000 |
Sluit