Skeurbuik
siekte wat ontstaan weens 'n langdurige inname van voedsel wat geen of te weinig vitamien C bevat nie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Skeurbuik is 'n siekte wat ontstaan weens 'n langdurige inname van voedsel wat geen of te weinig vitamien C bevat. Hierdie gebreksiekte het veral voorgekom onder matrose op die seilskepe op die roetes tussen Europa, Afrika en Asië.