Shoreditch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shoreditch is 'n distrik in die historiese East End van Londen en die huidige Sentraal-Londen. Die buurt, wat net noord van die City of London geleë is, behoort administratief aan die London Borough of Hackney, een van 32 boroughs of administratiewe distrikte in Groter Londen.
Kitsfeite Land, Graafskap ...
Shoreditch | |
---|---|
Stadsdeel | |
Broadgate Tower, Shoreditch High Street | |
Koördinate: 51°31′34″N 0°04′41″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Groter Londen |
Borough | Hackney |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | EC1, EC2 |
Skakelkodes | 020 |
Sluit